VANDAG OP KLETSKOMPAS

Dani Booysen
Elke weeksdag regstreeks op Facebook tussen 10:00 en 11:00



• Vandag se voorblaaie

• Roger Gertze, besturende direkteur van MultiChoice Namibia, is ons ateljeegas

• Verkiesings 2019: Die Namibia Economic Freedom Fighters (NEFF) deel hul boodskap

• Ons gesels met Ursula Malan, Shoprite Checkers se Boereworskampioen vir 2019, en sjef Sanet Prinsloo

Kommentaar

Republikein 2025-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer