VANDAG OP KLETSKOMPAS
VANDAG OP KLETSKOMPAS

VANDAG OP KLETSKOMPAS

Dani Booysen
Elke weeksdag regstreeks op Facebook tussen 10:00 en 11:00

• Vandag se voorblaaie

• Jol in Japan met Tokio se vervoerstelsels

• Pieter Greeff gesels oor die film Land of the Brave wat vandag in Namibiese teaters begin draai.

• Kusnuus vanaf ons Erongo-kantoor

In Vrydag se Kollig-segment gesels ons met die kaalvoetsanger Jaco (Grappi) Claassens.

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer