Van Zyl en De Haas wen Vasbyt

Elkeen van die 18 inskrywings moes uithaal en wys vir die uitdagende tien skofte aan die agterkant van Duin 7.
Adolf Kaure
Adolf Kaure - Die gedugte duo van Theuns van Zyl en Doyle de Haas as Vasbyt 4x4-drywer en -navigator was die algehele wenners ná afloop van die tien skofte van die Weskus 4x4 Vasb
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer