Van Vaalgras na Duitsland

Jy hoor en sien van ander lande en hoe dinge daar is, maar dis niks in vergelyking met hoe dit werklik is wanneer jy daar is nie, sê Gerson Ruhumba.
Tanja Bause
Tanja Bause – “My ma het die eerste keer botweg nee gesê toe ek vir haar sê ek is op pad Duitsland toe om daar vir 'n jaar vrywillig maatskaplike werk te gaan doen. Ek moes
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer