Van prentjies in die stof tot uitstallings in Europa
Lucky se droom is om eendag wanneer hy aftree na die nedersetting naby Okahao terug te keer en kunsklasse vir die kinders te gee.
Tanja Bause – “Ek het nog altyd van teken gehou en terwyl ek die beeste op my pa se plaas opgepas het, het ek met ’n stok of my vingers in die sand geteken,” sê Lukas Nang
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie