Vakbonde: SADC móét by Zim-krisis ingryp

Die visepresident van ’n nasionale unie het teenoor die Zimbabwiese president, regering en SADC-leiers uitgevaar.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Die Namibiese sambreelvakbond, die Nasionale Unie vir Namibiese Werkers (NUNW), het leiers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) veroordeel
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer