'Vader' van Namibiu00eb oorlede
'Vader' van Namibiu00eb oorlede

'Vader' van Namibië oorlede

Henriette Lamprecht
Die vryheidsikoon en die man wat aan Namibië haar naam gegee het, prof. Mburumba Kerina, is in Windhoek oorlede. Kerina was 89. Hy is op 6 Junie 1932 in Tsumeb gebore. - Nampa

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer