Usakos-huis in vlamme

Dorpenaars het besittings uit die huis gered, maar dié is later deur ander inwoners weggedra.
Tanja Bause
Tanja Bause – ’n Huis wat in 1924 op Usakos gebou is en wat die ou Wild-slaghuis gehuisves het, het Dinsdag omstreeks 15:00 afgebrand. Volgens mnr. Barney van der Schyff, ’n
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer