US vereer Dirk Mudge as 'vredesmakelaar'
''n Groot eer het die afgetrede veteraanpolitikus mnr. Dirk Mudge te beurt geval. Die Universiteit Stellenbosch het aangekondig dat ''n eredoktorsgraad aan hom toegeken word vir onder meer sy bydrae tot Namibië se onafhanklikwording.
Die voormalige leier van die DTA en ouddireksievoorsitter van Democratic Media Holdings (Namibia Media Holdings se voorganger), mnr. Dirk Mudge, is onder ses nuwe ontvangers van er
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie