United tuis teen Suburbs
United tuis teen Suburbs

United tuis teen Suburbs

Andrew Poolman
Die voorloper FNB Wanderers het ’n welverdiende afnaweek en kan dus rustig op die kantlyn kyk hoe sy uitdagers in die premierliga van die Namibië Rugby-unie mekaar takel.
Vanaand se botsing tussen Trustco United en die tweede geplaaste FNB Western Suburbs is een van die lekker vooruitsigte wat by eersgenoemde se Gemsbokpark plaasvind. Beide spanne sal verwagtinge hê om vanjaar in die finaal betrokke te wees.

VANAAND
20:15 United I tn Western Suburbs I by United (premierliga); 18:30 United II tn Western Suburbs II in die reserweliga.
MôRE
15:15 Unam I tn Dolphins I by Unam (premierliga)
15:15 Walvisbaai I tn Rehoboth I op Swakopmund (premierliga)
15:15 Reho Falcon 1 tn Kudus I by Reho Falcon (premierliga)
13:30 Unam 2 tn Dolphins 2 by Unam (reserweliga)
13:30 West Coast Sharks 1 tn Rehoboth 2 op Swakopmund (reserweliga)
13:30 Reho Falcon 2 tn Kudus 2 by Reho Falcon (reserweliga)
15:00 Oranjemund tn Keetmanshoop op Oranjemund
15:00 Rosh Pinah tn Ocean Swallows op Rosh Pinah
15:00 Oshakati 1 tn Paresis 1 op Oshakati
15:00 Grootfontein 1 tn Etosha 1 op Grootfontein

Kommentaar

Republikein 2025-09-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer