Unieke Namibiese handsakke

“Bark Design moet in die toekoms die toonaangewende eksklusiewe ontwerpstudio wees vir mense om na te gaan.”
Tanja Bause
Tanja Bause – Sowat twee jaar gelede het Bark Design die lig gesien en Windhoekers het nou die geleentheid om unieke, handgemaakte handsakke volgens hul eie spesifikasies te laat
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer