Unesco-lidlande aanvaar Windhoek+30-verklaring

Namibië het vir die tweede keer in 30 jaar geskiedenis gemaak deur die voortou te neem in die bevordering van persvryheid.
Ronelle Rademeyer
Dis amptelik. Die Windhoek+30-verklaring oor inligting as 'n openbare bate, is Woensdag tydens die 41ste sitting van die Ver­enigde Nasies se Organisasie vir Onderwys, Wetenskap e ...