Unam sê oor klasgeld vir 2017
Die Universiteit van Namibië het bekend gemaak dat klasgeld in 2017 met 5% verhoog gaan word. Dit is 2,5% laer as die verhoging wat einde verlede jaar vir 2016 aangekondig is.
Die registrasiefooi sal ook met N$100 verhoog word tot N$1 650.
Dié besluit is op 29 November tydens 'n raadsvergadering geneem.
Die registrasiefooi sal ook met N$100 verhoog word tot N$1 650.
Dié besluit is op 29 November tydens 'n raadsvergadering geneem.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie