Uitslae beter ondanks pandemie
Uitslae beter ondanks pandemie

Uitslae beter ondanks pandemie

Volgens beskikbare data sal tussen ‘n kwart en ‘n derde van graad 11’s moontlik vanjaar hul skoolloopbane voltyds kan voortsit.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – Voltydse graad 12-kandidate op hoër vlak het verlede jaar effens beter as hul voorgangers uit 2019 in die NSSCHeindeksamen gevaar.
Op gewone vlak (NSSCO) was daar ook ’n toename in beter simbole.
Uitslae toon egter nie reuseverbeterings nie.
Simboolverspreidings (sien grafika) toon graad 11’s, wat vir die eerste keer vanjaar ’n nuwe leerplan gevolg het, het beter as die graad 12’s gevaar, wat hul skoolloopbaan met die ou leerplan afgesluit het.
Net C- en beter simbole word aanvaar om vanjaar voltyds in graad 12 met die nuwe sertifikaat op gevorderde aanvullende vlak (NSSCAS) voort te gaan.
Uit alle graad 11-vakinskrywings het 28,8% aan die vereiste voldoen. Geen oorhoofse data oor die eksamen is egter bekendgemaak nie.
’n Verklaring in die verband sal volgende week uitgereik word.
Me. Anna Nghipondoka, minister van onderwys, kuns en kultuur, het leerlinge gister vir hul deursettingsvermoë midde die Covid-19-pandemie geloof.
“Ons leerlinge is nie van stryk gebring nie en het eienaarskap geneem van hul onderrig midde al die uitdagende situasies waaraan hulle blootgestel is,” het sy gesê. Die minister het alle onderwysers vir hul harde werk bedank.
Byna 6 500, of een uit vier graad 12-kandidate, kwalifiseer in totaal om vir graadkursusse in te skryf.
Hierdie 24,1% van alle kandidate is 0,8% meer as in 2019.
As prestasies van ’n D-simbool ingesluit word, wat die maatstaf is vir diplomakursusse, kan 42,6% van graad 12’s hulself verder by universiteite bekwaam – 0,5% meer as die
Volgens beskikbare data sal tussen ’n kwart en ’n derde van graad 11’s moontlik vanjaar hul skoolloopbane voltyds kan voortsit.
’n Totaal van 113 361 kandidate het vir die eindeksamens geregistreer.
Die groep het bestaan uit 23 118 graad 12’s vir die NSSCH, 68 595 vir graad 12 NSSCO en 21 648 vir graad 11 NSSO. Die voltydse kandidate in graad 12 was 20 719 met NSSCH-vakke en 27 008 met NSSCO-vakke. Die getalle oorvleuel.
Meer as 60% van vakinskrywings op Namibië se topskoolvlak het ’n gradering van 1, 2 of 3 ontvang – die standaard vir toelating tot ’n graadkursus.
Hierdie 63,5% is 2,5% meer as in 2019. Daar was minder 4’s – wat volgens die minister ’n stap in die regte rigting is, maar ook meer ongegradeerde vakinskrywings.
Uit deeltydse NSSCH-vakinskrywings het 44,6% graderings van 1 tot 3 ontvang.
Van die voltydse graad 12 NSSCO- vakinskrywings het 21,6% ’n Cof beter simbool ontvang. Dit is die toelatingsvereiste vir graadkursusse op universiteit en verteenwoordig ’n verbetering van 0,7% teenoor 2019.
Ongegradeerde inskrywings het van 7,3% tot 6,8% afgeneem.
Van deeltydse graad 12 NSSCOvakinskrywings het 12,6% ’n C of beter simbool ontvang.
Die volgende persentasies van voltydse vakinskrywings het ’n onvoltooid ontvang omdat leerlinge nie opgedaag het vir eksamens nie of nie alle komponente van ’n vak voltooi het nie: 1,4% vir graad 12 NSSCH, 1,7% vir graad 12 NSSCO en net 0,01% vir graad 11.
Wat streke se vakprestasies betref, het Erongo en Kavango-Oos in Engels oorheers, terwyl Omusati sedert 2019 die toppresteerder in wiskunde en biologie is.
Otjozondjupa het al die streke uitgestof deur onder die top vyf streke in Engels Tweede Taal, wiskunde, fisiese wetenskap en biologie te wees.

TOPSKOLE NSSCH
Die Rukongo Vision Skool het soos verlede jaar op die ministerie se ranglys die nommer een-posisie vir NSSCH behaal, met die Junior Sekondêre Skool Putuavanga in die Kunenestreek wat nommer nege onder die toptien staatskole was teenoor die 39ste plek wat hulle in 2019 beklee het.
Ander skole op die NSSCH-ranglys vir staatskole: 2) Otjiwarongo SS, 3) Grootfontein SS, 4) Negumbo SSS, 5) Namib HS, 6) Etosha SS, 7) Windhoek HS, 8) Haimbili Haufiku HS, 10) Angra Pequena SSS.
Onder private skole was St. Boniface weer tops en het Elcin Nkurenkuru in Kavango-Wes ook uitgestaan met sy agtste plek teenoor sy 14de van 2019.
Ander private skole: 2) St. Paul’s, 3) Canisianum RKS, 4) Gobabis Gimnasium, 5) Tucsin, 6) Walvisbaai Private HS, 7) Windhoek Gimnasium, 9) Edugate, 10) Oshigambo HS.

TOPSKOLE NSSCH
Die topstaat- en -private skool vir NSSCO was ook die Rukonga Vision Skool en St. Boniface College. Die res van die ranglyse volg onder.
Staatskole: 2) Onawa SSS, 3) Negumbo SSS, 4) Otjiwarongo SS, 5) Eerw. Juuso Shikongo SS, 6) Haimbili Haufiku SS, 7) Gabriel Taapopi SSS, 8) Delta SS, 9) Windhoek HS, 10) Grootfontein SS.
Private skole: 2) Canisianum RKS, 3) Elcin Nkurenkuru, 4) Gobabis Gimnasium, 5) Duneside, 6) Oshigambo HS, 7 Berg-op Akademie, 8) St. Joseph’s RKS, 9) Cabatana PS, 10) Windhoek Gimnasium.
Koop ons spesiale eksamenuitslae- uitgawes vandag om meer data oor die eksamens te sien en vergelykings met die vorige twee jare se uitslae.
[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%