Uiteindelik bevry van die elite
Uiteindelik bevry van die elite

Uiteindelik bevry van die elite

Dani Booysen
OUDERLING LUDWIG TANISEB SKRYF:

Ek reageer graag op Christian Tiboth se brief "Still peace eludes our church" (24 Oktober 2019).

In verband met die biskopsverkiesing: As jy toelaat dat 'n kandidaat jonger as 45 of ouer as 60 deelneem aan die verkiesing is dit 'n duidelike skending van die grondwet, en die oortreding van die grondwet beëindig altyd die harmonie in 'n instelling.

Ek lei af jy en die outeur van die brief ly gebrek aan hierdie basiese kennis. Soos dit erken is deur die meer bejaarde kandidaat in sy toespraak by die verkiesingsinode, wat geskend is deur jou en jou vertrouelinge se gewelddadige dade, het jy en die outeur hom aangemoedig om te staan vir die posisie van biskop.

Noudat die massas vir julle die skending van die grondwet uitwys, maak jy bewerings oor “onwelvoeglike, vulgêre en uiters koudbloedige aanslae deur opgeleide sluipmoordenaars". Jy beweer jou bejaarde kandidaat is belaster.

Jy is besig om die lesers te lig dat die skending van grondwet aanvaarbaar is. Dit is baie duidelik dat jy, die outeur en jou vertrouelinge nie die belange van die ELKRN op die hart dra nie, maar dat julle besig is om 'n persoonlike agenda van 'n individu te dryf, sodat julle kan baat vind by hom ten koste van die ELKRN-massas.

Ek is baie bewus van jou en jou vertroulinge se gedrag, vulgêre taal en dreigemente soos “jy is 'n klein kind, jy kan nie die kerk lei nie” aan kandidate wat jy nie ondersteun het nie, hetsy persoonlik, telefonies of op sosiale media. Jou gewelddadige dade is ook goed gedokumenteer deur gebeure by die sinode van ons kerk, maar jy beweer jy is vreedsaam.



OORWINNING

Ek het nooit die verkiesingsuitslag as ons oorwinning bestempel nie. Deur die afgedwingde demokratiese proses het die massas bloot getoon jul bejaarde kandidaat is nie hul voorkeurkeuse nie. Net 9 teenoor 35 uit 54 sê baie.

Volgens my is dit eintlik nie ons oorwinning nie. Ons is eenvoudig vrygemaak van die slawerny van sekere individue wat hulself as die elite in ons kerk ag. Ons is eintlik op pad om die vrugte van bevryding deur die Skrif, die geloof en die genade te begin geniet.

Jou aandrang dat die twee uittredende biskoppe nie 'n duim sal beweeg van waar hulle nou leef nie is 'n vertoning van die gebrek aan logika, gesonde verstand en disrespek vir die kerkgrondwet. Die tuiste is aan die uittredende biskoppe aangebied as 'n voordeel omdat hulle die biskop en die adjunkbiskop was. As hul termyne verstryk, dan verstryk die voordele ook en hulle moet die voordele laat vaar.

Die eerbare ding om te doen is om die huis te ontruim vir die nuutverkose leierskap. Ek wil hê dat die biskop langs die biskopskantoor moet woon.

Omdat ek mislei en waningelig was, het ek die adjunk-biskop vir duidelikheid gevra. Selfs hy kon my vrae nie beantwoord nie.

Julle kan nie die adjunk-biskop as 'n "handelsmerk" beskou met wie ek nie sonder toestemming mag praat nie. Hy bedryf 'n openbare kantoor juis sodat hy vir duidelikheid geraadpleeg kan word. Hy is nie 'n handelsmerk nie, maar was veronderstel om 'n geestelike leier te wees. Ons het nie handelsmerke nodig in ons kerk nie, maar geestelike en godvresende leiers.

Julle brief basuin duidelik die leier­skapsbewyse uit van die een wat julle verteenwoordig en beskerm. Die brief toon duidelik julle stel nie die welstand van die ELKRN eerste nie, maar net jul meester. Dit skreeu ten hemele in hierdie verligte eeu.

Ek is 'n gebore en getoë Lutheraan en het nie soos sommige van julle na ons kerk gemigreer vir voorspoed in plaas van redding nie. Is daar diskriminasie as gevolg van geografiese ligging? Uis is my geboorteplek en rassediskriminasie deur sekere individue in die kerkraad het daartoe gelei dat ek nou eers uit die skaduwees moes tree. Ek is 'n volwaardige en trotse Lutheraan en 'n teregaangestelde parogieraadslid in die ELKRN.

Enige persoon wat 'n skending van ons kerkgrondwet pleeg, sal nooit vrede in die kerk handhaaf nie. Vrede wees met julle, inderdaad.

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%