Uit die lug: Aksie op Donkiebaai se branders
Uit die lug: Aksie op Donkiebaai se branders

Uit die lug: Aksie op Donkiebaai se branders

Otis Finck
Sowat 50 branderplank- en lyfplankryers uit verskeie uithoeke van die wêreld het gister op Walvisbaai begin aankom op soek na die beste branders wat die Namibiese kus bied. Die besoek duur tot Sondag en Dronesix Namibia het vanoggend van die aksie met ‘n hommeltuig afgeneem. Foto: Otis Finck, Erongo

Kommentaar

Republikein 2025-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer