Ugab-leeus slag vrou se ganse boerdery
Twee opgeleide en ervare gidse is aan die slagoffer beskikbaar gestel, foto's is van die aanvalstonele geneem en 'n volledige verslag is opgestel.
Des Erasmus 'n Boerin van De Rust in die Ugabvallei, alombekend as Mama Rosa, is in twee agtereenvolgende nagte deur twee leeus van al haar aardse besittings beroof. Sy is gebrok
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie