Uber slaan rem aan in Quebec
Uber kry die wind al hoe meer van voor. Nie net het hy sy lisensie om in Londen, Brittanje, bedrywig te wees verloor nie, maar hy het sommer self besluit om rem in 'n Kanadese provinsie aan te slaan.
Uber sê hy onttrek eerder uit Quebec as wat hy aan nuwe beleid gaan voldoen.Jean-Nicolas Guillemette, die maatskappy se hoofbestuurder in Quebec, sê hulle sal hul dienste op 14 O
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie