U-draai kos man sy lewe

'n Ongeluk op die C34-hoofpad tussen Swakopmund en Kaap Kruis het 'n 49-jarige man se lewe geëis.
Tanja Bause
Die bestuurder van 'n staatsvoertuig is gisteroggend noodlottig beseer toe 'n vragmotor 'n onwettige U-draai probeer maak het.Die ongeluk het om 07:12 op die C34-hoofpad tussen Swa
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer