Tydelike tente-tuiste vir Twaloloka
Tydelike tente-tuiste vir Twaloloka

Tydelike tente-tuiste vir Twaloloka

Henriette Lamprecht
Die verwoeste Walvisbaaise informele woonbuurt Twaloloka, wat beteken “ons is moeg”, sal voortaan op die nuwe naam Otweya bekendstaan. Inwoners het skenkings van voedsel tot tente en matrasse ontvang nadat ’n brand 150 sinkhuise vernietig het. Meer as 450 tente is geskenk om die inwoners tydelik te huisves. FOTO LEANDREA LOUW

Kommentaar

Republikein 2026-07-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer