Tydelike onderwysers Desember laas betaal
Belangrike dokumente wat laat ingedien is, word as verskoning gebruik waarom sekere onderwysers vanjaar nog nie 'n salaris ontvang het nie.
Henriette Lamprecht – Tydelike onderwysers by twee laerskole in Windhoek sê hulle het sedert Desember verlede jaar nog nie weer ’n salaris ontvang nie. Republikein is bewus va
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie