Tyd loop uit in stryd teen verstedeliking

Verstedeliking is ‘n wêreldtendens en ook die onafwendbare toekoms van Namibië, waarvoor daar dringend beplan moet word.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – “Tydens die 1991- grondkonferensie het 30% Namibiërs in dorpsgebiede gewoon."Teen 2050 sal dié syfer na 75% verhoog. As ‘n nasie het ons mense gefaal wat
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer