Tyd gaan besluit oor wintertyd vang
Estelle de Bruyn - Namibiërs sal vanjaar waarskynlik steeds winter- en somertyd hê.
Dit volg nadat vanmiddag (Donderdag) in die Nasionale Vergadering voorgestel is die wetsontwerp hieroor eers na 'n parlementêre portefeuljekomitee vir verdere konsultasie verwys.
Dit beteken 'n besluit sal moontlik nie voor die eerste Sondag in April, wanneer wintertyd 'n aanvang neem, geneem word nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie