Twyfel of Trump en Kim gaan praat
Te midde van harde retoriek uit Pjongjang en kommer oor die agenda van die beraad tussen pres. Donald Trump van die VSA en die Noord-Koreaanse leier, Kim Jong-oen, is Amerikaanse amptenare en ingeligtes skepties dat dit wel sal plaasvind.
Hoewel die balsale in hotelle in Singapoer op die oomblik al vir die beraad op 12 Junie versier word, meen sommige van Amerika se pres. Donald Trump se raadgewers dat die kanse dat
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie