Twis tussen NWR-raad en Hengari

Die besturende direkteur se onbepaalde skorsing is voor die begin van die jaarvergadering geïmplementeer.
Jana-Mari Smith
Jana-Mari Smith – Ná Namibia Wildlife Resorts (NWR) se besturende direkteur, me. Zelna Hengari, se skorsing Dinsdag het dié groep se raad mnr. Matthias Ngwangwama as waarnemend
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer