Tweede slag geslaan vir ‘oop, demokratiese samelewing’

Die hooggeregshof het die Intelligensiediens se appèl teen die mislukking van sy interdik waarmee hy ‘n koerant die mond wou snoer, van die hand gewys.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Namibië se spioenasiebaas en die regering se muilband-interdik teen die weekblad The Patriot waarmee hulle wou keer dat berigte oor eiendomstranksasies van nag
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer