Tweede silwer vir Nambala in Londen
Namibië se paralimpiese naelloper,Johannes Nambala, het vanaand sy tweede silwer medalje by die Internasionale Paralimpiese Komitee se wêreldkampioenskap in Londen verower.
Met ‘n tyd van 48.40 sekondes het Nambala tweede in die 400m (T13-klas vir gesiggestremdes) geëindig. Mohamed Amguoun van Marokko was eerste met ‘n tyd van 46.92 sekondes.
Nambala het Dinsdagaand ook ‘n silwer medalje in die 200m verower.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie