Tweede golf hou aan sak
Teen Woensdag het Namibië se gemiddelde daaglikse nuwe gevalle van Covid-19 met 47% tot 151 verminder.
Die vorige sewedaesiklus se daaglikse gemiddeld was 278.
In sekere gebiede het positiewe toetsuitslae selfs skerper as met die helfte afgeneem.
Oor dieselfde periode het net 9 van die land se 35 gesondheidsdistrikte (sien ons kaart) gemiddeld 5 of meer gevalle per dag aangeteken teenoor 20 gedurende die siklus voor dit. In net een distrik, Tsandi in die Omusati-streek, het die daaglikse gemiddeld toegeneem (van 1 tot 3). Nuwe gevalle het verminder in 27 distrikte en was konstant in 7.
Distrikte nie op die kaart met huidige en vorige daaglikse gemiddeldes:
Okahandja 4 (9)
Tsumeb 4 (6)
Engela 3 (3)
Grootfontein 3 (5)
Karasburg 3 (7)
Oshikuku 3 (3)
Otjiwarongo 3 (6)
Outapi 3 (5)
Rehoboth 3 (13)
Tsandi 3 (1)
Keetmanshoop 2 (7)
Lüderitz 2 (8)
Nankudu 2 (0,6)
Omaruru 2 (2)
Opuwo 2 (4)
Outjo 2 (3)
Mariental 1 (2)
Okongo 1 (1)
Omuthiya 1 (2)
Usakos 1 (2)
Okakarara 0,4 (2)
Okahao 0,3 (1)
Aranos 0,1 (0,3)
Nyangana 0,1 (0,4)
Andara 0 (18)
Khorixas 0 (5)
(Alle gemiddeldes vanaf 0,5 is afgerond.)
STERFTES
Sterftes in Januarie het met 16 tot 126 gestyg en in Februarie is 8 sterftes reeds aan Covid-19 toegeskryf.
Januarie se gemiddeld was 4 sterftes per dag.
Sterftes per streek: Khomas 149, Erongo 79, Otjozondjupa 29, Oshana 23, //Kharas 20, Hardap 12, Ohangwena 10, Kavango-Oos 10, Omaheke 9, Zambezi 7, Kunene 5, Oshikoto 5, Omusati 4, Kavango-Wes 2
TOETSE
Die afgelope sewedagsiklus is 9 269 nuwe individue getoets teen ‘n gemiddeld van 1 324 per dag. Bykomend hiertoe is 113 hertoetse verwerk.
Namibië het al meer as 256 000 persone getoets.
GESONDHEIDSWERKERS
Nuwe gevalle in hierdie risikogroep neem steeds af.
Tydens die siklus tot Woensdag het 43 gesondheidswerkers positief getoets teenoor 93 die vorige sewedagsiklus. Die afname is op 54% effens hoër as onder die publiek.
Die 43 nuwe gevalle is soos volg versprei: Khomas 11, Kavango-Oos 6, Oshikoto 6, Erongo 5, Ohangwena 4, Omusati 3, //Kharas 2, Oshana 2, Otjozondjupa 2, Hardap 1, Zambezi 1
KWARANTYN
Die aantal persone in amptelike kwarantyngeriewe het Dinsdag vir die eerste keer sedert die tweede golf op sy kruin was benede 1 000 gedaal. Dinsdag het die getal tot 1 008 verhoog.
Tydens die afgelope sewedagsiklus is 738 persone in kwarantyn opgeneem en 946 ontslaan.
Syfers teen Woensdag per streek:
Oshikoto 359
Omaheke 290
//Kharas 123
Kunene 106
Erongo 44
Kavango 29
Otjozondjupa 13
Zambezi 13
Khomas 10
Hardap 9
Ohangwena 6
Omusati 6
Oshana 0
AKTIEWE GEVALLE PER STREEK (reeds herstel)
Erongo 168 (96%)
Hardap 22 (98%)
Kavango-Oos 243 (70%)
Kavango-Wes 18 (59%)
//Kharas 25 (98%)
Khomas 149 (98%)
Kunene 35 (95%)
Ohangwena 41 (92%)
Omaheke 42 (92%)
Omusati 33 (94%)
Oshana 259 (88%)
Oshikoto 92 (92%)
Otjozondjupa 60 (95%)
Zambezi 113 (73%)

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie