Tweede Comrades gaan vinniger
Twee Namibiërs het elkeen met ’n gesogte Bill Rowan-medalje teruggekeer nadat hulle die onlangse Comrades ultra-marathon in minder as nege ure voltooi het.
Die twee vinnigste Namibiërs in vanjaar se “af”-wedloop vanaf Pietermaritzburg na Durban was Johan Bronkhorst, ’n lid van Swakop Striders, en Risa Dreyer van Windhoek Harriers.
Die Comrades-marathon oor 89.2 kilometer is jaarliks ’n ikoniese toets van uithouvermoë vir langafstand hardlopers.
Bykans 22 000 drawwers van dwarsoor die wêreld het vir die 2016-byeenkoms aangetree.
Dreyer sê haar tweede deelname het veel makliker as haar debuutwedloop verlede jaar verloop, toe sy in nege-en-’n-half uur klaargemaak het.
“Ek skryf die beter tyd maar aan die ervaring toe. Ek was hierdie keer nie so oorweldig deur die geleentheid en die baie mense nie.
“’n Eindtyd van minder as nege ure was ook juis ’n doelwit waarvoor ek gewerk het,” het sy agterna gesê.
Die vinnigste Namibiese voltooiers van die 2016 Comrades was:
1 Johan Bronkhorst 08:27:10 (veteraan mans)
2 Risa Dreyer 08:48:52 (senior vroue)
3 Jasper Lochner 09:13:37 (subveteraan mans)
4 Kirsty Brits 09:33:2 (subveteraan vroue)
5 Ida Calitz 09:39:25 (veteraan vroue)
6 Keletso Nyathi 09:55:44 (subveteraan mans)
7 Tertia de Waal 09:56:0 (veteraan vroue)
8 Danie Kotze 10:22:22 (veteraan mans)
9 Lukas Coetzer 10:26:37 (meesters mans)
10 Hendrieka Sowden 10:26:38 (senior vroue)
11 Pieter Esterhuizen 10:26:38 (veteraan mans)
12 Sonya van den Berg Oates 10:46:35 (veteraan vroue)
13 Joe Absai 10:48:6 (meesters mans)
14 Klaus Zahradnicky 10:57:59 (subveteraan mans)
15 Marco Vollgraaff 11:11:14 (senior mans)
16 Pieter Greeff 11:19:56 (meesters mans)
17 Werner Bachmann 11:25:50 (veteraan mans)
18 Heidi Burmeister-Nel 11:33:4 (subveteraan vroue)
19 Anton Nel 11:33:4 (veteraan mans)
20 Charne De Ath 11:34:12 (senior vroue)
21 Denise Weidemann 11:34:13 (veteraan vroue)
22 Hannes Smit 11:48:7 (veteraan mans)
23 Jan van Niekerk 11:52:35 (grootmeester mans)
24 Shannon Schroeder 12:09:46 (veteraan vroue)
- Bron: sites.google.com/site/runningnamibia

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie