Twee vas vir gewapende roof by inkoopsentrum

Henriette Lamprecht
Twee verdagtes is gisteraand deur die Namibiese polisie vasgetrek, ná 'n gewapende rooftog gisteroggend by die Maerua-inkoopsentrum in Windhoek. ’n Jong vrou (27) is tydens die
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer