Twee vas oor moord op Swakop
Die hoofverdagte en 'n vermeende medepligtige in 'n moord op 'n bejaarde man is Vrydag deur die polisie in hegtenis geneem.
Jessica Botes - Met sy hande agter sy rug vasgebind en diep wonde aan sy kop, is die liggaam van 'n 78-jarige man Vrydag in sy huis op Swakopmund gevind.Volgens hoofinsp. Erastus I
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie