Twee vas oor ietermagô
Francoise Steynberg - Twee Namibiese mans (42 en 35) is tydens 'n polisieoperasie gister omstreeks 15:20 in China Town in die noordelike nywerheidsgebied van die hoofstad met 'n lewende ietermagô in hegtenis geneem.
Volgens die Namibiese polisie se misdaadverslag is die waarde van die ietermagô sowat N$50 000.
Die polisieondersoek duur voort.
Volgens die Namibiese polisie se misdaadverslag is die waarde van die ietermagô sowat N$50 000.
Die polisieondersoek duur voort.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie