Twee sterftes, nege nuwe gevalle
Die Covid-sterftes styg met twee (een tuissterfte) tot 3 569. Gister is nege nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 0,4%. Dit sluit twee leerlinge en twee studente in. Die aktiewe gevalle staan tans op 5 waarvan 12 in die hospitaal en een in die ICU is. Tot op hede het 354 270 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 293 293 ten volle ingeent is. Die herstelkoers staan op 97,2%.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie