Twee sterftes, 89 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met twee tot 3 471. Gister is 89 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 6,7%. Hiervan is 50 leerlinge, drie onderwysers en een gesondheidswerker is.
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer