Twee sterftes, 50 nuwe gevalle

20 November 2020 | Gesondheid
'n Kontak van 'n bevestigde geval op Rehoboth wat sy oorsprong by 'n begrafnis op die dorp het, is een van twee Covid-19-verwante sterftes wat vandag aangekondig is. Die twee sterftes is die van 'n 75-jarige vrou van Rehoboth en 'n 77-jarige vrou van Windhoek wat albei onderliggende mediese toestande gehad het. Dit bring die getal Covid-19-verwante sterftes is op 143 te staan.

Uit die 50 nuwe gevalle is 18 in Windhoek, 13 in Rehoboth, vyf in Oshakati, drie in Walvisbaai, twee in Omaruru, vyf in Gobabis en twee elk in onderskeidelik Karasburg en Oshikuku aangemeld. Dit sluit 32 mans en 18 vroue in. Die ouderdomme wissel van 32 mans en 18 vroue.

Nog nege mense het herstel wat die totaal op 13 191 te staan bring. Dit sluit ses in Khomas en drie van Hardap in. Die aktiewe gevalle staan op 376 waarvan twee gevalle in Khomas baie ernstig of kritiek is.

Tot op hede is 145 148 weefselmonsters getoets, 2 727 kontakte word gemonitor en 530 mense is in kwarantyn.

Soortgelyk

 

43 leerlinge, 3 onderwysers deel van nuwe Covid-19-gevalle

1 dag gelede | Gesondheid

Uit die 99 nuwe Covid-19-gevalle is 43 leerlinge en drie onderwysers. Uit die 52 nuwe gevalle in Windhoek is 37 leerlinge, waarvan 32 van die...

Twee sterftes, 50 nuwe gevalle

2 dae gelede | Gesondheid

'n Kontak van 'n bevestigde geval op Rehoboth wat sy oorsprong by 'n begrafnis op die dorp het, is een van twee Covid-19-verwante sterftes wat...

Passion to positively impact young lives in Namibia

2 dae gelede | Mense

Monique AdamsSteven Bernardus Harageib is the head of programmes at the One Economy Foundation and a strong advocate of the youth, with a particular focus...

Lekker koel op ’n warm dag

2 dae gelede | Infrastruktuur

Tanja BauseVir die kinders in Otjomuise het Kersfees dié jaar baie vroeg gekom toe ’n padskraper ’n waterpyp op die hoek van München- en Marseillestraat...

'Red die Delta’

2 dae gelede | Omgewing

Ronelle Rademeyer – ’n Wekroep deur drukgroepe klink al harder op teen Reconnaissance Energy Namibia (ReconAfrica) se plan om in die tweede helfte van Desember...

Stembriewe op laaste nippertjie oorgedruk

2 dae gelede | Politiek

Kristien Kruger - Die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) het gister tydens ’n inligtingsessie oor die streekraads- en plaaslike owerheidsverkiesings by hul hoofkantoor in die hoofstad...

Troukoors loop hoog ­ondanks pandemie

2 dae gelede | Byvoegsels

Vanjaar is sowat 120 inskrywings vir Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie ontvang. Uit die 120 paartjies het Joel en Rebecca Eelu uiteindelik die meeste...

Drankmisbruik ‘n mindere faktor in kinderhuwelike

2 dae gelede |

Die opskrif van ‘n berig in gister se uitgawe het alkoholmisbruik as ‘n vername oorsaak van kinderhuwelike voorgestel.Die verslag self het nie so ‘n bevinding...

Moving outside your comfort zone

2 dae gelede | Mense

Staff reporterSandy-Lee de Klerk has the amazing ability to find beauty even in the seemingly worst of situations. “My favourite part of my life is...