Twee sterftes, 40 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die totale getal Covid-sterftes styg met twee tot 3 984. Gister is 40 nuwe gevalle aangeteken, 'n positiwiteitskoers van 6,6%. Dit sluit ses leerlinge, een onderwyser, vyf studente
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer