Twee sterftes, 180 nuwe gevalle
Vandag is 180 nuwe gevalle en twee sterftes aangemeld. Die twee sterftes, een elk in onderskeidelik Rundu (43-jarige man) en Grootfontein (74-jarige vrou) bring die totaal op 450 te staan. Uit die 180 nuwe gevalle is nege leerlinge en vyf gesondheidswerkers.
Die aktiewe gevalle staan tans op 2 069 waarvan 144 in die hospitaal en 28 in ICU is. Nog 61 mense het herstel wat die totaal op 38 104 en 'n herstelkoers van 94% vir die land te staan bring.
Tans word 3 682 kontakte gemonitor en 1 598 mense is in kwarantyn.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie