Twee sterftes, 18 nuwe gevalle
Twee sterftes, 18 nuwe gevalle

Twee sterftes, 18 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met twee tot 3 560. Gister is 18 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 1%. Dit sluit drie leerlinge, een student en een gesondheidswerker in. Die aktiewe gevalle staan tans op 369 waarvan ses in die hospitaal is. Tot op hede het 336 726 mense 'n entstof teen Covid ontvang, terwyl 270 641 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 97%.

Kommentaar

Republikein 2025-05-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer