Twee sterftes, 18 nuwe gevalle
Twee sterftes, 18 nuwe gevalle

Twee sterftes, 18 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met twee tot 3 556. Een daarvan was 'n tuissterfte. Gister is 18 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 1,5%. Dit sluit 11 leerlinge in. Die aktiewe gevalle staan tans op 734 waarvan 17 in die hospitaal en een in die ICU is. Tot op hede het 331 648 mense een dosis entstof ontvang, terwyl 264 544 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 97%.

Kommentaar

Republikein 2025-05-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer