Twee sterftes, 113 nuwe gevalle
Twee sterftes, 113 nuwe gevalle

Twee sterftes, 113 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met twee tot 3 414. Gister is 113 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 9,9%. Dit sluit 58 leerlinge, vier onderwysers, twee studente en twee gesondheidswerkers in. Tans is daar 1 535 aktiewe gevalle waarvan 170 in die hospitaal en 21 in die ICU is. Tot op hede het 221 450 mense 'n eerste dosis entstof ontvang en is 127 673 ten volle ingeënt. Die herstelkoers staan op 96%.

Kommentaar

Republikein 2025-09-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer