Twee repatriasievlugte na Afrika, Europa
Die nasionale redery het twee vlugte geskeduleer om gestrande buitelanders en Namibiërs na en vanuit Afrika en Europa te vervoer.
Ronelle Rademeyer – Air Namibia vlieg komende Woensdag met ’n Airbus A330-200 na Frankfurt en van daar na Londen om buitelanders wat hulle nog in die land bevind, te repatrieer
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie