Twee positiewe gevalle, geen sterftes
Twee positiewe gevalle, geen sterftes

Twee positiewe gevalle, geen sterftes

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes bly op 3 567, terwyl gister net twee nuwe gevalle aangemeld is. Die aktiewe gevalle staan tans op 64 waarvan 11 in die hospitaal en twee in die ICU is. Tot op hede het 352 187 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 291 059 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 97,2%.

Kommentaar

Republikein 2025-09-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer