Twee nuwe regters vir hoërhof
Van links: Waarnemende regters Boas Usiku en Johanna Prinsloo wat gister tydens 'n seremonie by die hooggeregshof in Windhoek deur hoofregter Peter Shivute ingesweer is om as permanente regters op die regbank van die hoërhof te dien. Foto Jacqueline Louw
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie