Twee mans gesoek wat vulstasie beroof

Henriette Lamprecht
Twee mans gewapen met 'n speelgoed AK-47-geweer het vanoggend omstreeks 01:30 die Shell-vulstasie in Mondesa, Swakopmund beroof. Die mans het die winkel se glasdeur oopgebreek, ter
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer