Twee Koreas in gesprek

In die eerste regstreekse gesprekke tussen Noord- en Suid-Korea in etlike jare is ooreengekom 'n Noord-Koreaanse afvaardiging sal die Winter- Olimpiese Spele in die Suide bywoon.
Noord-Korea gaan ’n afvaardiging van senior amptenare, atlete en ondersteuners stuur om die Pjeongtsjang-winterspele, wat volgende maand in Suid-Korea gehou word, by te woon.Die
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer