Tura Magic se beste kans, meen Lombard

Die kwarteindstryde word komende Saterdag op Gobabis gespeel.
As Tura Magic komende naweek by Civics verby kan kom, sal hy op koers wees om enduit te gaan en die 2017 Debmarine Namibia bekertrofee omhoog te hou. So sê eersgenoemde se ervare
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer