Trump wou glo ondersoek na veiligheidsman stopsit
'n Memorandum van die afgedankte FBI-hoof, James Comey, het uitgelek wat toon hoe pres. Donald Trump wou inmeng in sy ondersoek na Michael Flynn.
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het na bewering vir James Comey, onlangs afgedankte FBI-hoof, gevra om die ondersoek na Michael Flynn, voormalige nasionale veiligheidsraad
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie