Trump wil SA se voorkeur met handel hersien

Amerika gebruik voorkeurprogramme om veral ontwikkelende lande te help om beter toegang tot sy mark te verkry.
Nellie Brand-Jonker - Die belastingvrye invoer van sekere Suid-Afrikaanse produkte na Amerika gaan hersien word weens kommer oor die omstrede wysigingswetsontwerp op kopiereg.Die w
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer