Trump ‘wil nie wapenverkope staak’
Die Amerikaanse president is onder druk om Saoedi-Arabië te straf indien gevind word dié land is skuldig aan ’n vermiste joernalis se dood.
Pres. Donald Trump van die VSA sê dié land sal “homself straf” indien verkope van militêre toerusting aan Saoedi-Arabië gestaak word.Daar is druk op Trump uit sommige oorde
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie