Trump-veldtog het nie met Rusland geheul
In die Amerikaanse prokureur-generaal se verslag aan die kongres sê hy dit wat die ondersoek opgelewer het, is nie genoeg om te bewys Trump het regsverydeling gepleeg nie.
Geen amptenaar verbonde aan pres. Donald Trump se verkiesingsveldtog het doelbewus saam met Rusland tydens die verkiesingsveldtog in 2016 gewerk nie, het die Amerikaanse prokureur-
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie